Language / Taal

 

Jesus is die Beste
'n CD van Jan de Wet en die Loflaaities, word vir gebruik saam met Ken jy vir Jesus? aanbeveel en kan hier bestel word. Tydelik uit voorraad


Die kleure vertel ’n storie-traktaatjie
Die hoofwaarhede van die evangelie word op ’n eenvoudige, verstaanbare manier d.m.v. kleur aan kinders verduidelik. (word voorsien in pakkies van 25)
R 62.50
Die kleure vertel n storie-traktaatjie (word voorsien in pakkies van 25)

Goeie Nuus-wurm
Hierdie oulike wurmpie help kinders om die waarhede van die evangelie te leer ken en met ander te deel. Ingesluit: Die kleure vertel ’n storie-traktaatjie.  (word voorsien in pakkies van 10)
R 70.00
Goeie Nuus Wurm (word voorsien in pakkies van 10)

Goeie Nuus-handskoen
Dra die waarhede van die evangelie d.m.v. kleur aan kinders oor deur hierdie vrolike handskoen. Kan saam met die reekse, Verkleurmannetjies en Groeigoggas gebruik word. Ingesluit: Die kleure vertel ’n storie-traktaatjie.

Wikkelwurm-handpop
Hierdie kleurvolle karakter, Wikkelwurm, is mede-aanbieder in die reeks, Wikkelwurms, vir 2-3 jarige peuters.  (elke Wikkelwurm is uniek – kleur en styl mag verskil.)
R 50.00
Mede-aanbieder in die reeks, Wikkelwurms, vir 2-3 jarige peuters.

Top