Language / Taal

  1. Kinderbediening Hulpbronne

    Uitgewerkte Programme

    Interaktiewe Bybelstudies

    Bybellesse

    Liedjies

    Hulpmiddels

  2. Kinderbediening Hulpbronne

    Uitgewerkte Programme

    Interaktiewe Bybelstudies

    Bybellesse

    Liedjies

    Hulpmiddels

  3. Kinderbediening Hulpbronne

    Uitgewerkte Programme

    Interaktiewe Bybelstudies

    Bybellesse

    Liedjies

    Hulpmiddels

  4. Kinderbediening Hulpbronne

    Uitgewerkte Programme

    Interaktiewe Bybelstudies

    Bybellesse

    Liedjies

    Hulpmiddels

  5. Kinderbediening Hulpbronne

    Uitgewerkte Programme

    Interaktiewe Bybelstudies

    Bybellesse

    Liedjies

    Hulpmiddels

  6. Kinderbediening Hulpbronne

    Uitgewerkte Programme

    Interaktiewe Bybelstudies

    Bybellesse

    Liedjies

    Hulpmiddels

"Skep uitdrukkings van God se liefde wat indrukke op kinderlewens maak"

KidsXpress publiseer tematiese lesmateriaal en ander kinderbediening hulpbronne wat Bybelse waarhede aan kinders oordra. Die hulpbronne sluit in uitgewerkte programme, interaktiewe Bybelstudies, Bybellesse, hersieningspeletjies, liedjies, reproduseerbare hulpmiddels en aktiwiteitsblaaie.

Alle lesmateriaal is beskikbaar in beide Afrikaans en Engels. Vir Engelse materiaal gaan na die PRODUCTS-ENG op die boonste menu.

 

Die KidsXpress kantoor sluit op Woensdag 10 Desember 2019 en open weer op Donderdag 9 Januarie 2020. Ons wens al ons kliënte ‘n rustige vakansie en geseënde Kersfees toe

 

Vir gebruik in

Kinderkerk, Kleuterkerk, Kleuterskool, Sondagskool, Jeugaksie, Selgroepe, Kampe

 

 

NUUT OP DIE RAK!

 

Produkte - Afrikaans

 


 

Connect - Gebalanseerde skermgebruik

  

  

Minette Krog en Antoinette Erasmus van die Kinderevangelisasieprojek in Somerset-Wes en outeurs van die KidsXpress-reeks, Connect, skryf:

Ons het onlangs ‘n kursus van 7 sessies uit Connect vir al die Gr. 6 en 7 leerders by Mondeor skool aangebied waardeur begeleiding gegee is vir die gebalanseerde gebruik van skermtegnologie volgens Christelike beginsels.

Dit is ‘n lekker relevante hulpmiddel vir ouers, onderwysers en kinderwerkers om kinders in die digitale era te begelei, om skermtegnologie so te gebruik, dat verhoudinge met God en ander eerste kom en sodat diepte kommunikasie nie skade lei nie. Hulle word uitgedaag om eerder kreatiewe en opbouende aktiwiteite op skerms te kies, as dinge wat bloot hul tyd opgebruik of hul aan negatiewe inhoud kan blootstel. Die sessies fokus daarop om op ‘n prettige manier die kinders op hulle vlak te begelei om te besef dat daar werklike konsekwensies is vir oorgebruik en verkeerde gebruik van dinge soos sosiale media, te veel “video games” en te veel ure voor skerms. Kinders word uitgedaag om skermtegnologie slegs op positiewe maniere te gebruik.

Dit was kosbaar om baie positiewe terugvoer vanaf die kinders en onderwysers te kon ontvang. Hier is ‘n paar van die kinders se woorde:

♦  It taught me to spend screen time wisely and was creative.

♦  It was interesting and explained how tech can be bad sometimes and can pull people apart. We have to use tech in good ways.

♦  I will now try to spend more time with God.

♦  It inspired me to connect more with my family and friends.

♦  I will do more talk and less tech.

♦  I will read the Bible and play outside more.

♦  I will try to stick to the “iceberg rules” and manage time better. It really helped me with my academics.

♦  I would like to know how to explain all this to my family.

♦  I think this information is necessary for all age children to be honest

Connect is slegs in Afrikaans beskikbaar.

Bestel HIER

 


Waardering

 

Top